Desiré Fouché

Hoërskool Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die groen van die rok was my inspirasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die top gedeelte van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media