Desiré Chantalle Cloete

Teneo Aanlyn Skool

Ouderdom

18

Skool

Teneo Aanlyn Skool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is 'n slim-fit, verskillende skakerings van blou, "sweetheart-neckline" rok. Net soos al die ander pragtige meisies, is my rok ook gemaak om 'n deel van my te wys. My gunstelingkleur is blou, dit herinner my aan die see en die lug, dit grond my op meer as een manier. As 'n Christenmeisie wou ek sexy lyk, maar tog konserwatief. My liggaam is 'n tempel en ek sal dit respekteer. Daarom het ek 'n elegante rok gekies wat my lyf omhels sonder om te veel te wys.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My rok is geïnspireer deur die lewe. Die verskillende kleure blou wat op die see glinster en die skakerings wat die lug deur die seisoene verander. Die lewe is vol seisoene. My rok verteenwoordig my lewe en my seisoen. My seisoen is dalk nie dieselfde as joune nie, maar God het 'n plan, en daarom sal ek gaan waar nodig "a flower in the concrete, if thats where YOU want me"

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die kralewerk was absoluut pragtig op die rok. Dit is met die hand gestik en vasgeplak. Maar my gunsteling deel is sekerlik die agterkant van die rok. Dit is uniek en het my mooi laat voel.

Datum van matriekafskeid

2025-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media