Desere Steynberg

Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rokkeuse was soos om n gourmet-burger te bestel in n Luukse restaurant - met n stralende Kinkel, Is dit elegant/stylvol of is dit sexy . n Local ontwerper uit ons klein Dorpie en ek het besluit om n bietjie gewaagdheid saam met die skitter in te meng, want wie het tyd vir n gewone matriekafskeid? My matriekafskeid rok was soos n liefdesverhouding tussen n Disco bal en Ellagansie met n tikkie Klassiek met my keuse van hare en Grimering. Ek het gedink waarom nie, dit beeld my persoonlikheid uit, Klassiek Windgat Vintage, EK.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Matriekafskeid rok verteenwoordig glinsterende sterre op n helder donker aand, Elke stukkie blink moet n Droom of Doel verteenwoordig wat ek wil bereik NA Matriek. Dit moet die perfekte glans gee vir dit wat kom - n Blink Toekoms Ek wou skitter terwyl ek straal op hierdie spesiale aand.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink my gunsteling gedeelte is defnitief die balaans tussen glans en Styl. Waarskynlik die subtielheid van die "Nude" kleur, wat die "sparkling" in die elegante uitsnywerk van die snit versterk het. Dit het my n Elegante maar ook n gewaagde sexy voorkoms gegee wat aandag trek sonder om oordrewe te wees.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media