DENIQUE LUIS

Hoerskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hy is n TWO PIECE egalige rok wat bestaan uit n korset en n romp wat n belt en slit bevat .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok wat n mostert goud geel is wat my laat dink aan een van die mees inspirerende lesse van die bybel "As ons geloof so groot was soos n mosterd saaitjie sal julle berge kan skyf"

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok Hy het sakke Sy lengte Die feit dat hy n TWO PIECE is Toe ek hom die eerste keer by Natalia Jeffreys aanpas het ek geweet dis die rok vir my!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media