Denéke Niemann

OVERKRUIN

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die oomblik toe ek die ontwerp sien het ek geweet dit is presies wat ek wil hê. Dit was n samesmelting van klassieke, moderne en romantiese styl. Geringe veranderinge is hier en daar gemaak om my persoonlike smaak en styl te pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok het fyn en sag vertoon wat my persoonlikheid en figuur komplimenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok in geheel

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media