Dené Kotzé

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n eenvoudige snit, maar die materiaal maak die rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Middelburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is klein gebou , het iets gekies wat by my bou pas. Was nog altyd mal oor n rok met n korset.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die blomme op my rok

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media