Deline van der Westhuizen

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Lilac pers, sag, vloeiend en gemaklik. Dis n 2 stuk met moue wat aan of af kan wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dis n sprokie rok en was my keuse al van Gr 8. Kleur want dit pas beste by my vel en is nie n algemene kleur nies. Iets wat gemaklik en sag voorkom.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Moue wat kan af, kleur en die oop rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media