De-Ankè Liebenberg
Hoërskool Oosterlig
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Oosterlig
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie gekry uit ou Hollywood-glamour. Ek wou ’n rok hê wat my laat uitstaan, maar steeds my persoonlikheid wys — vol selfvertroue en met ’n tikkie glans.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die oop rug en diamant effek
Datum van matriekafskeid?
2025-09-26