De-Ankè Liebenberg
Hoërskool Oosterlig
Ouderdom
17
Skool
Hoërskool Oosterlig
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
ń Silver rok met ń diamant effek, met n oop rug, ń mou aan die linkerkantste arm en n slit aan die regterkant
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie gekry uit ou Hollywood-glamour. Ek wou ’n rok hê wat my laat uitstaan, maar steeds my persoonlikheid wys — vol selfvertroue en met ’n tikkie glans.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die oop rug en diamant effek
Datum van matriekafskeid
2025-09-26