Darcel Collins

Hoërskool Klerksdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Rooi simboliseer vir my geluk , passie , blydskap en sjarme. N rooi rok is tydlose elegansie en dit bring my selfvertroue en styl navore.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, Hoërskool Klerksdorp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die liedjie "Lady in Red" geskryf deur Chris de Birgh het n groot rol in die keuse van my rok gespeel. N bloed rooi rok het my persoonlikheid die beste uitgebeeld. Dit weerspieël liefde , gevaar , elegansie asook my styl. Ek het n rok gekies waarin ek gemaklik kon wees , maar ook myself kon wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug se snit asook die fyn krale "detail". Die onderkant van my rok kon ek by my vingers inhak , sodat ek gemaklik kon dans en nie heeltyd op my rok hoef te trap nie. Die sagte tule aan die onderkant van my rok wat my soos n prinses laat voel het, was beslis ook n hoogte punt!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media