Danya Fernandes

Merensky

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nie 'n vasgestelde idee gehad oor hoe my rok moet lyk nie. Toe ek my rok vir die eerste keer aanpas het hy my gekies. My familie se reaksie toe ek uitstap was 'n bevestiging dat hierdie rok DIE rok is vir my. My ma het 'n traan gepik en my sussies se monde het letterlik oopgehang.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou he my rok moet my persoonliheid weerspieel,ek is lief vir die lewe en vir mense. Die warm oranje is presies wie ek is, speels, inoverend,modern, humoristies,kreatief ,vrolik en positief.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok in geheel was vir my perfek, ek is mal oor die slit , die kleur en die manier wat dit om my liggaam vou. Ek hou daarvan om in die kollig te wees, my rok was die enigste oranje rok van al drie die skole in ons dorp. Die hoeveelheid komplimente wat ek gekry het, was net 'n bevestiging dat dit die perfekte keuse was!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media