Danté Theron

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dis n pers satyn rok met glitter en pers tule bo oor. Dis boonste deel is n deurskynende korset met wit blom kant bo oor. Die rok vleuel uit vanaf my middel na n slit wat verksyn aan die linkerkant van my rok.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ,Hoërskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die gevoel van prinses wees is iets wat elke meisie idealiseer van kleins af. Dis wat ek met my rok wou bereik, ek wou die prinses gevoel realiseer en die elegante kleur van pers wat ek gekies het beklemtoon daardie prinses gevoel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dia moeilik om slegs een deel van my rok te kies want ek het regtig die rok van my drome gehad met hulp van Chosen for You boutique. Maar ter wille van die vraag sal ek se dat die deurskynende deel van die korset my gunsteling was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media