Danni Nel

Teneo Online Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

‘n Moderne, elegante rok wat goud is van kop tot toon!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het van kleins af geweet ek MOET ‘n goue rok dra vir matriekafskeid! Ek hou van dinge wat uitstaan, aandag vang en ek dink die rok het my persoonlikheid perfek vasgevang.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lae oop rug is my heel gunsteling deel van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media