Danni Coetzee

Dinamika

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Het n klein boetiek van Kathu geruik ( Splendour) al die pad van die Noordkaap af

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Dinamika

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit is meer n Classic look wat n sprokie verhaal vertel

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die Skoenlappers, dit wys na ons metamorfose deur ons skool loopbaan.....van toegevou in watte tot waar ons nou ons vlerke het, en in mooi skoenlappers verander

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media