Danne Coetzee
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die rok is geinspireer deur 'n foto wat ek laas jaar op instagram gesien het. Die rok het my aandag getrek en ek het dadelik geweet my rok moet so lyk. Daar is n paar veranderinge aangebring om my rok uniek te maak. Ek is n baie plat op die aarde meisie so ek wou my rok simplisties laat lyk om by my as mens aan te pas.
