Danique du Plessis

Hoërskool Witteberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou 'n elegante rok gehad het wat naby aan die sprokiesverhaal tema was. Ek wou graag 'n A-lyn rok met 'n vaalpienk skynsel hê my natuurlike skoonheid meer te komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeid se tema het my geïnspireer om vir iets eenvoudig, maar tog elegant te gaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My bostuk se handborduurde pêrels en steentjies met fyn gekose kant materiaal.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media