Daniké de Beer

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is nie iemand wat hou van keuses nie ,maar ek het geweet ek wou n minimalistiese , elegante ontwerp hê en eerder bietjie meer bold gaan met my tekstiel keuse .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou stylvol en moeiteloos mooi voel en lyk .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was vreeslik opgewonde oor die een afskouer ontwerp ,want ek het min mense dit al sien dra .

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media