Danika Bradbury

Hierskool Dinamika

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Dinamika

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My doel was om n skouspel rok te he wat pas by my persoonlikheid — ek wou my eiesoortige self vasvang. Trots wees op my unike kant soos ons almal moet wees en Die aand was my geleentheid om my onteunde kant te laat skyn 😉

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink wat my rok laat uitstaan is dat die ontwerp uniek is, die onderkant kan ook sonder moeite af klik en n tweede swart satyn rok ontblood wat apart gedra kan word. Die rok het veelvoude lae van sagte kant en pragtige borduurde rose op wat dit werklik n "showstopper" van n rok maak ! Ek het baie komplimente ontwang vir my rok en so dankbaar dat my droom rok na lewe gekom het. Dit was n glans aand en almal het besonders mooi gelyk! Dankbaar vir my ouers se moeite en onderteuning en vir ons skool wat die aand vir ons matrikulante onvergeetlik gemaak het #Namiesverewig

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media