Danielle

Höerskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het net na rokke gaan kyk begin laasjaaren gesien die rok wat my geboortesteen is. Ek was mal oor die rok. Dit het bo al die ander rokke uitgestaan. Soos n droom

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja te Thabong Venue

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd n prinses rok gehad het. Ek is mal oor Disney. My rok is ontwerp deur n Amerikaner Juvahani. Dit is alles wat ek wou he. Nooit weer ma n ander rok gekyk of aangepas nie. Dadelik hom gevat en alles tot op die laaste self afbetaal met geld wat ek gemaak het toe ek werk

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het n baie skaars siekte en is sonder werkende beenmurg. Met dit moes ek al baie opperasies kry. Die rok steek soveel snymerke weg maar laat my nogsteeds soos n Feeprinses voel. Dit is alles en meer as wat ek ooit kon oor droom

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media