Danielle Koekemoer

Merensky Landbou Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n baie simplisties styl, maar prakties en ek kan dit weer vir toekomste formele geleenthede gebruik. Die donker groen komplimenteer my blas vel en hierdie spesifieke groen is ook een van my gunsteling kleure. Merensky Akademie se matriekafskeidtema vir 2023 was "Stylvol". My rok pas goed in by die tema.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vandat ek baie klein is wou ek nog altyd `n donker groen rok gehad het. Ek het verskillende style en kleure rokke aangepas maar die rok se styl was net DIE STYL vir my gewees. Die rok het my soos `n prinses laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker die rug deel van die rok, sonder om uitspattig voor te kom.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media