Danielle Joubert

El Shaddai Christian School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Braaibroodjie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Sag. Vroulik. Raar. Is die drie woorde wat my geinspireer het tot die rok. Ek wou 'n rok dra wat skaars was en ek wou 'n rok dra wat my soos myself laat voel het; sag en vroulik. Wanneer ek die rok aan het wil ek net draai, lag en glimlag! Die wit Shafon materiaal vol blou blommetjies, die frille en die snit pas alles net so mooi saam om my vroulike kurwes te beklemtoon. Die rok laat my voel soos n raar perêl wat blink met vreugde!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok beteken vir my hoe dit ‘n voorreg is om ‘n vrou te wees. Die Here het ‘n vrou geskape met 'n pragtige doel in gedagte. En dit voel soos 'n eer om elke dag te kan loop met daardie wete. Boonop dit, het die rok my so uniek en spesiaal laat voel. Geen woorde kan eintlik beskryf hoe mooi en gelukkig ek gevoel het nie. Ek was geëerd en diep dankbaar dat ek my Matriekafskeid kon bywoon in sulke pragtige en raar rok wat my soos ‘n sag, rein en raar vrou laat voel het.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media