Danielle Erasmus

Overkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Swart a-lyn rok met effens deursigtig op dele van die bolyf en onderkant. Semi-oop rug, laat ons effens aan 'n skoenlapper dink. Ontwerper - Werner Dey Couture - Parys

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om 'n rok te vind wat my vel kleur komplimenteer, en by my persoonlikheid pas. Die rok wat wyd is onder en mooi sit op my lyf en ek moet voel of ek sprankel wanneer ek die rok aan het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles, dink elke deel van die rok komplimenteer die res van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media