Daniélle du Plessis

Hoërskool Overkruin

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Geel & goud prinses styl rok, met diamanté en kant detail. Dun bandjies wat van skouers af hang, oop kant rug detail.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Overkruin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

So lank as wat ek kan onthou, wou ek nog altyd ń geel matriekafskeidrok gehad het. Toe ek die rok vir die heel eerste keer sien, toe weet ek dit is mý rok. Dit pas perfek by my sonnige, spontane persoonlikheid. Dit is uniek in kleur en beeld my as ń persoon, só mooi uit!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok se materiaal wat blink as dit lig vang, of wanneer ek in die son staan. Asook die feit dat dit nie net geel/een kleur was nie. Dit was verskillende kleure in een gemeng en dit is wat hom so uniek gemaak het en laat uitstaan het bo die res

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media