Ek het n rok gesien wat Tatjana Schoemmaker gedra het en ek het dadelik gehou van die kleurkombinasie en die groot strik wat sy op haar skouer gehad het.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel is die kleurkombinasie. Pienk en oranje is my twee gunsteling kleure.