Danica Smit
Hoërskool Linden
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Span
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die talentvolle ontwerper Sherri Hill het my verbeelding ten volle aangegryp met het hierdie besonder uitsonderlike ontwerp,dit het onmiddelik my aandag getrek aangesien dit die mees asemrowende rok is wat ek al ooit gesien het.Wat hierdie rok besonders maak,is die wete dat ek die enigste persoon in S A sal wees wat hierdie unieke skepping dra aangesien dit nog nie hier beskikbaar is nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Hierdie rok is vir my soveel meer as net n kleringstuk-dit weerspieel my innerlike self.Die oomblik toe ek die rok sien het ek geweet dit verteenwoordig presies wie ek is:elegant,uniek en vol lewe.Ek kan myself eenvoudig aan geen ander rok voorstel nie.Ek voel selfversekerd en my eie lig skyn.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02