Danelle van Zyl

Hoerskool Garsfontein

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoerskool Garsfontein

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Dit was my suster se skool vriendin se matriek afskeidrok wat ons gehuur het.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het van die rok gehou van dag een waar ek dit aan Mienke gesien het en geweet dis wat ek wil he. Dit het my laat dink aan ‘n Italiaanse styl rok waarop ek verlief geraak het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Wit laat my dink aan ‘n nuwe begin van my nuwe hoofstuk. Die rooi blomme, Rooi is ‘n sterk kleur en staan uit vir my en gee my selfvertroueen wys my eks tot alles in staat.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om af te gestap het op die rooi mat en die aand saam my vriende en vriendinne te spandeer te lag , te dans en net myself te kon wees.

Planne vir na matriek

Ek wil graag gaan onderwys studeer en my passie te kan uitleef om kinders te leer en te help.

Gunsteling woord in Afrikaans

Fantasmagories

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media