Danelle Schmidt

Hoërskool Erasmua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het orals rond gesoek na idees vir matriekafskeid rokke en ek dink my hele familie kan saam stem dat Pinterest my beste vriend was,ek het al my inspirasie op die toep verkry en so het my kreatiwiteit vir “my droom matriekafskeid rok”ontwikkel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van my rok is beslis die agter kant,dit beklemtoon my rug en my slit was ook vir my verskriklik mooi!My hele rok voel soos n droom.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media