Danelle Dreyer

Hoerskool brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n idee gehad en toe ek die rok by Johan sien het ek dadelik geweet dis my rok. Ek is mal oor die swart en groen. Veral die bostuk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou elegant maar tog gemaklik wees. En dis presies wat die rok was. Altwee in een

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bottel groen en swart kant werk van die bostuk en die feit dat hy so gemaklik was

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media