Danelle Delport

Danelle Delport Danelle Delport Danelle Delport

Ouderdom

18

Tuisdorp

Kimberley

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Diamantveld, Kimberley

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van die begin af het ek geweet ek wou ‘n rok hê wat my sou laat voel soos myself en nie net soos ‘n model wat iemand anders se skepping/ontwerp moes ten toon stel nie.

Ek wou nie skaam of selfbewus voel nie en wou my ook nie bekommer om die hele aand ‘n bo-stuk op te trek of ‘n onderstuk af te trek nie. Die ontwerpster wat oorspronklik my rok sou maak het die volgende wyse woorde gehad: “Jy moet die rok dra, die rok moenie jou dra nie.”

Ek wou elke oomblik van my spesiale aand geniet!
“Enjoying involves eating, dancing and breathing!” Ek kon al drie gemaklik doen in my rok.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media