Danelle de Ru

Jim Fouché

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja .

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd vasgevang in die romatiek , vroeulikheid en sagteid van pêrels , en wou dit graag betrek by my rok . Ek het die pêrels kombineer met n sagte glansryke satyn rok wat al lank in my agterkop was , om die balans perfek vas te vang - en my droomrok tot lewe te bring .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was definitief die beplanning van my rok en om te sien hoe my sprokie begin waar word.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media