Danelde Meganck

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 3 verskillende rokke se fotos gevat, een die design een die rug se design en een die kleur. Izelle Otto Couture het gekyk en afmetings geneem. Ek kon nie my oë glo toe my rok klaar was. Ek het soos n absolute prinses gevoel. My rom was asemrowend mooi

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja 28 September

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets uit die normale gesoek. Het baie huiswerk gedoen.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok, die bygevoegde sakke, die kleur was perfek asook die ruk en sleep. Natuurlik ook die pragtige blink beldjie dit het my rok perfek afgerond.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media