Danél Baasden

Hoërskool Nico Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die idee gekry op pinterest en ek love die groen.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ek het - BLOU TRUI TROTS

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets gehad het wat my gemaklik en vroulik laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Eks mal oor my hele rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-06-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media