Courtney Pelser

Hoërskool Zwarkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse van rok was beinvloed deur my visie van die perfekte droomwereld rok, een wat 'n mens slegs in sprokies sal kry. My kinderliefde vir die fantasiewereld pas perfek by die keuse van my rok. Vlinders en blommetjies stel 'n sprokieswereld voor en dis presies hoe ek my matriekafskeid aand wou ervaar ......... 'n sprokiesaand

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeid rok was my liefde vir sprokies prinsesse wat ek al van kleins af gekweek het. Ek het elke geleentheid wat ek gehad het gebruik om my liefde vir die sprokieswereld uit te beeld, deur soos 'n Disney prinses aan te trek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Van begin tot einde was 'n absolute droom. Om met elke aanpas te sien hoe die rok al hoe meer lewendig word was 'n hoogtepunt. Die transformasie van die rok was 'n regte "Cinderella" oomblik. My gunsteling deel van die rok was toe ek hom die dag aantrek vir my matriekafskeid en gevoel het soos wat ek gehoop het om te voel ..........soos 'n prinses.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media