Coerina Nolte

Hotazel College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My Ouma het my rok namens my oorlede Oupa by n winkel gekoop in kathu. Onderste gedeelte van my rok het 7 lae oor mekaar. Hy ruig agter toe. Skouers is oop lae neklyn.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Hoekom my rok eintlik so spesiaal is, is omdat my oorlede oupa vir my ouma gese het voor sy dood as hy nie daar is om my eensdag te sien op my matriekafskeid nie moet sy namens hom vir my n mooi prinses rok koop. En sy het dit gedoen, sy het my oorlede oupa se wens bewaarheid. Ek love my rok. Dit my spesiaal laat voel. Ek wou nog altyd soos n prinses voel van klein tyd af en dit was vir my so spesiaal. My rok het my spesiaal laat voel. Ek soos n regte prinses gevoel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bostuk. Dit het so perfek gesit. En die toeruig agter dis vir my so mooi. En n lae neklyn my hangertjie alles het perfek daarby gepas.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media