Claudia van der Merwe

Hoërskool Kempton park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My swart en elegante matriekafskeid rok slaag daarin om my unieke styl en persoonlikheid te simboliseer. Ek het nog altyd geweet ek soek iets tydloos en klassiek wat nooit die mode sal ontsnap nie. Op eerste oogopslag, het ek beslis geweet die is die rok vir my

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Marilyn Monroe, die welbekende aktrise en model, was my hoof inspirasie agter my matriekafskeid rok. Omdat sy altyd haar figuur beklemtoon het met haar ikoniese rokke.Haar elegante styl het my inspireer om die ontwerp te kies wat ek het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok se sleep was my gunsteling deel

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media