Clarize Bester
Hoërskool Kalahari
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
irrelevant
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Elke meisie se droom is om soos ń prinses te voel op haar matriekafskeid . My inspirasie was om ń rok te hê wat my soos n prinses laat voel met die romp wat effens wyd uit skop. Terwyl ek n statement wou maak met die boonste gedeelte wat sê ek is TYDLOOS , ELEGANT en effens MISTERIEUS met die kant lang moue.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok moes my persoonlikheid uitbeeld.
Die Here het ons elkeen UNIEK gemaak, en dit is hoekom ek iets anders wou hê . Iets wat “ bold “ is , maar steeds elegant en tydloos.
Ek wou hê my rok moes uit staan sonder om oordrewe te wees. Ek het nog altyd van “opdress” en mooi klere gehou , daarom moes my rok iets besonders wees wat my ware self uitbeeld.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03