Clarise Haarhoff

Hoërskool Marais Viljoen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ons het my tannie se matriekafskeidrok gebruik en dit verander en aangepas om meer modern te wees. Dit is spesiaal want dit het sentimentele waarde maar vertoon ook my smaak. Ek en my tannie is baie na aan mekaar. Ek het kralewerk en borduurwerk, ñ slit en ander ekstras op die rom verander.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Marais Viljoen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou anders gelyk het almal anders, iets uniek wat gepas het by my persoonlikheid. Ek wou iets gemaklik gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor die top met die borduurwerk, die krale is spesiaal ingevoer uit Ierland. Dit het geskitter in die ligte en op die dansvloer en het my soos ñ prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media