Clarice Lanè Viljoen

Hoërskool DF Malherbe

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hoë-gehalte, goed pasgemaakte klere kan jou help om meer selfversekerd en kragtiger te voel ... om formele klere te dra kan die manier waarop jy situasies sien en benader, verander. My rok se kleur, roby rooi, het die vermoë om jou selfvertroue te versterk. Ek wou bemagtig voel in my matriekafskeid rok, en ek het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool DF Malherbe

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is robynrooi wat deur 'n blom, die dahlia-blom, geïnspireer is. Die lae op my rok verteenwoordig die blomme lae.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dat ek dit self kon ontwerp en iets dra wat ek weet uitstaan vir my. Dit was nie net n rok nie, dit was n simbool van skoonheid,toewyding en vriendelikheid.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media