Clareé Botha

Hoërskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou bitter graag soos 'n prinses lyk en voel... My vereistes was dat my rok "wow" moet wees met 'n oop rug, 'n sleep, 'n slit en 'n rok om mee te dans. Saam het ek en my ma my rok beplan en 'n fantastiese engel het op ons pad gekom terwyl ons die matetiaal uitgekies het... Sy het aangebied om my droom rok teen 'n baie lae tarief te maak sodat ek kon straal op my spesiale dag!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Oos-Moot

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok wat ek oorspronklik sou dra op my matriekafskeid, was aan my geleen deur een van my ma se vriendinne. Ongelukkig was die rok heeltemal te lank en indien ons hom sou korter maak, sou ons hom onherroeplik beskadig het. Mens kan nie chiffon korter maak nie. Dis toe dat ons begin beplan het....

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die Rug! En die lang romp wat ek kon verwyder sodat ek in my kortrokkie kon dans.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media