Clairese Williams

Amberfield College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is ñ rooi rok met baie krale wat met die hand aangewerk is en wat elegant en klassiek vertoon. My rok is spesiaal vir my gemaak deur my Ma se vriendin, Gwen Cairncross.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja. Amberfield College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ñ wit rok gesien wat ontwerp is deur Valdrin Sahiti en ek wou ñ soortgelyke rok in rooi na my matriek afskeid toe aantrek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kaal rug en die manier hoe dit perfek aan my lyf gepas het, veral om my middel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media