Ciska Joubert
Ouderdom
18
Tuisdorp
Limpopo
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Pietersburg by Polokwane
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was nog altyd mal oor uniekheid.Eendag kyk ek die nuutste inspirasie oor oorsee se rokkie en toe slaan dit my dat dié my inspirasie vir my matriekafskeid rok sou wees
