Ciska Botha

Ciska Botha Ciska Botha Ciska Botha

Ouderdom

18

Tuisdorp

Thabazimbi

Skool en dorp/stad van skool

Thabazimbi

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou van kleinsaf ń prinses vir ń dag wees na al die prinses Disney flieks, en die Matriekafskeid was ń goeie dag om dit te wil beleef. Ek het later gekyk na pofferige Amerikaanse "prom" rokke en die Meksikaanse Quinceneara rokke het vinnig my oog gevang. Ek het nie van my Quinceneara inspirasie afgewyk nie, en na ń lang Google soektog het ek nog steeds nie vir my ń bal-rok in die hande gekry nie. Terloops kyk ek vas in ń Instagram story advertensie wat Quinceneara geïnspireerde rokke adverteer en dit is toe die einste Icon Square in Rosebank. Ek het egter van die verskriklike swaar rok gewyk na ń sagter Disney prinses rok toe om die klein dogtertjie wat in ń tutu rond kerjakker en ń staf rondswaai gelukkig te maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media