Cira Casaleggio
Hoërskool Sasolburg
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Sasolburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My rok is heeltemal die teenoorgestelde wat ek beplan het hy moes wees. Die kleur is wel my droom kleur gewees. Ek was op slag verlief toe ek die rok gesien het en het gevoel dat ek vir een bietjie uit my gemak zone moet tree.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
my ma se trourok was my inspirasie. Die onderstuk het ek na iets toe verander wat buite my gemak zone is omdat die aan een van die min aande is in jou lewe waar jy soos n prinses kan lyk en voel.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die onderstuk. Ek was bietjie skepties dat ek soos n was sponsie gaan lyk maar was mal toe ek sien hoe die rok uit gedraai het.
Datum van matriekafskeid
2025-10-17