Cindy Nortje

Hoërskool Jeugland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was ontwerp deur myself,my kleur keuse was vandag een af blou. Ek het alles in een gesit waarvan ek hou en dit voorgestel aan my moeder, My Rok was gemaak deur my Moeder Yvonne Nortje . Beste besluit wat ek kon gemaak het , want dit was unik en baie spesiaal. ek het my rok met trots gedra. dankie Mamma.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja was by Thabong Wedding and Conference Venue

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Inspirasie was om die dag so veel as moontlik te kan geniet en elke oomblik te koester. Ek is so geseënd om my familie deel te kon maak van my Matriekafskeid. my sussie (Chantelle Nortje) het my hare /naels en makeup gedoen , my ma het my rok gemaak en my pa het my in gery. dit was n super spesiale daggie vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was alles , maar my rug was die mooiste deel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media