Chrizelle Els

Hoërskool Tuine

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok, wow. Ek het n idee gehaad hoe ek my rok soek, tot eendag toe ons op n Sondag by my tannie hulle gaan eet het... en so het die idee van my rok verder ontwikkel...My ma hou daarvan om met n tema te werk as ons iets doen, so het ek, my ma en my tannie besluit op n Viking tema as n grappie maar toe draai dit uit na iets baie mooi en uniek en dis hoe ek op die rok se ontwerp af gekom het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja Hoërskool Tuine

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Ma en my Tanie

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die "show stopper" op my arm (soos my ma sal se)

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media