Christi Strijdom

Hoerskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is nog altyd lief vir 'n korset rok en ek het nog altyd gedroom van 'n mooi elegante rok soos die rok wat die Ontwerper Wilma Du Plessis vir my ontwerp het. Sy het hom presies ontwerp soos my droom rok . Die rok het 'n lang sleep agter, moutjies wat kan afhaal en natuurlik sakke.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Oos-Moot

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n elegante rok vir my matriekafskeidsrok he. Ek dink my inspirasie het gekom uit die fliek "Bridgerton" . Ek wou voel soos 'n koninklike prinses met my prins aan my sy.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek was mal oor my korset, maar die beste ding van my rok was dat ek die moutjies kon afhaal en dit 'n heeltemal ander beeld kon skep. Ek was ook mal oor my sakke wat spesiaal ingwerk was in my rok, sodat ek nie die hele tyd met 'n handsakkie moes rond loop nie. My hele rok was eintlik my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media