Christi Hannah Marais

Hoërskool Grens

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Na vele internet soeke en materiaal winkel besoeke het ek op die perfekte kleur en materiaal afgekom wat die beste by my persoonlikheid pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My grootste inspirasie, wel droom was om soos 'n princess te lyk. Ek het op die internet gegaan, en na vele soeke het ek op 'n foto afgekom wat ek as my basis gebruik het en waarop ek my idees gebou het. Gelukkig het ek op 'n ontwerper " Flaming Angel" afgekom wat al my idees - met baie geduld - in die perfekte princess rok omskep het. Die kommentaar op Facebook was werklik "Cinderella"

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel/ dele van my matriekafskeid rok, is dat die kleur van my rok, my oë die beste geaksensueer het en dat ek my princess drome kon uitleef. Vir my ouers se 25ste huweliksherdenking het ek 'n rok gedra met pofferige kant moue. Van daai dag af was ek mal daaroor, en om dit te kon inkorpereer in my matriekafskeidrok is ook een van my gunsteling dele van my rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media