Christely Meintjes

Hoerskool Dr Malan

Tuisdorp

Meyerton gauteng

Skool

Hoerskool Dr Malan

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Dedi designs

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek volg 'n meisie op Instagram wat fie rok aangehad het

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek is Mal oor my rok. Voel soos 'n prinses

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ons aankoms op die rooi tapeit

Planne vir na matriek

Gaan LLB swat

Gunsteling woord in Afrikaans

Fantasties

Datum van matriekafskeid

2025-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media