Chrisna Roux

Hoërskool Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het heel n ander ontwerp in gedagte gehad maar toe ek so styl rok aantrek het ek my hart dadelik daarop verloor.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Middelburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wat n 'plain jane' en n 'wille plaas girl' is wou nog altyd soos n prinses voel en dit is presies wat ek gekry het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was definitief my rug en die 'slit'.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media