Chris-Lea Potgieter

Eunice Girls school

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou n nousluitende rok gedra het, sonder n gleuf in die voor kant , maar hy moes ook gemaklik gedra het sodat ek lekker kon dans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou n helder kleur rok gehad het. Dit was heel toevallig dat ek n helder pienk kleur gekies het wat saam geval het met die vrystelling van die “Barbie” fliek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sleep was my gunsteling ek het soos n prinses gevoel en die feit dat ek dit kon vas hak aan my agterste knope wat dit gemaklik gemaak het om te dans.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media